Kobus en Anika op die strand

Kobus & Anika

Odendaal Troue

Hou die datum oop

5 November 2026

SoMaDiWoDoVrSa 1234567 891011121314 15161718192021 22232425262728 2930
Voeg by kalender

Aftelling

0Dae
00Ure
00Minute
00Sekondes

Besonderhede

Die dag se belangrikste inligting

Ons trou by Venue Nouveau in Pretoria. Die seremonie begin om 16:00.

DatumDonderdag, 5 November 2026
TydSeremonie begin om 16:00
VenueVenue Nouveau, Zwavelpoort Street, Pretoria, 0081
RSVPTeen 31 Augustus 2026
Kobus en Anika glimlag saam Kobus en Anika in die veld

RSVP

Laat weet ons asseblief

Vul asseblief jou RSVP teen 31 Augustus 2026 in. Die vorm is kort en maklik.

Gaan na RSVP

Naam, e-pos, ja/nee, liedjie-versoek en opsionele boodskap.

Geskenke

Geskenke & Bydrae

Julle teenwoordigheid is vir ons die grootste geskenk. Indien julle tog graag iets wil gee, kan julle 'n geskenk vanaf ons registry kies of 'n klein bydrae maak.

Opsie een

Geskenk Registry

Bekyk ons registry en kies iets spesiaal vir ons nuwe hoofstuk saam.

Bekyk Registry

Opsie twee

Klein Bydrae

Indien julle eerder 'n bydrae wil maak, kan julle die bankbesonderhede hieronder sien.

Rekeninghouer: A Muller

Bank: Discovery: Savings Account

Rekeningnommer: 183 298 720 49

Verwysing: Jou Naam en Van, asseblief. Baie dankie :)

Garden Party

Dress Code

Ons wil graag hê ons gaste moet gemaklik, netjies en mooi voel op die dag. Die kleredrag is Garden Party, semi-formeel; dink sagte kleure, elegante rokke, netjiese hemde, chinos, pakbaadjies of ligte formele uitrustings.

Vermy asseblief baie helder neonkleure en heeltemal swart uitrustings.

Inspirasie

Sagte pastelkleure, olyfgroen, ligblou, sagte pienk, room, beige en ligte aardse kleure.

Kleurpalet inspirasie vir semi-formele kleredrag Semi-formele rokke en uitrustings in sagte kleure Dress code inspirasie vir gaste Rok inspirasie in sagte pastelkleure Mans uitrustings in sagte semi-formele kleure Pastel en olyfgroen kleurinspirasie
Kobus en Anika dans langs die see

Skedule

Eenvoudige tydlyn

Ons hou die skedule vir nou eenvoudig. Meer besonderhede sal nader aan die dag gedeel word.

16:00 — SeremonieKom asseblief betyds sodat almal rustig kan aankom en sit.
Meer besonderhede volgOns sal die volledige program nader aan die troue met julle deel.

Akkommodasie

Verblyf

Die gastehuis by die venue, KammaFrans, is ongelukkig reeds vol bespreek. Ons het wel ’n paar verblyf-opsies naby die venue bymekaar gesit vir gaste wat graag in die omgewing wil oornag.

Vrae

Kort antwoorde

RSVP datum

RSVP asseblief teen 31 Augustus 2026.

Foto’s

Gebruik die Gallery op die troudag om foto’s en video’s op te laai.

Akkommodasie

Ons het ’n paar verblyf-opsies naby die venue bymekaar gesit vir gaste wat graag in die omgewing wil oornag.

Klein hondjies

Klein hondjies is welkom, maar hou hulle asseblief deurentyd aan 'n leiband en naby julle.

Kontantkroeg

Die venue het ’n kontantkroeg beskikbaar. Geen eie alkoholiese drank word op die perseel of by die gastehuis toegelaat nie; drankies moet asseblief by die venue se kroeg gekoop word.